Leeg

image

Ek voel vanaand baie leeg. Dis n vreemde gevoel, een sonder emosie maar een wat terselfde tyd verdrink in emosie. Ek skryf nie in Afrikaans nie, dis moeilik wat ek kry te min oefening…ek het al vergeet watter woorde die leemtes moet vul. Ek kan nie n spelcheck doen nie, geen koreksies kan gemaak word nie. Amper soos my leemte.

Ek hunker na soveel dinge wat buite my bereik is. Ek wil suksesvol voel in my werk en voel ek maak n verskil, ek wil genoeg verdien om siels alleen na my kinders te kan kyk sonder om van enige iemand anders afhanklik te wees. Ek wil meer tyd he, dae is so kort en winter aande ondraaglik lank met die koue wat byt.  Ek voel ‘n ondraaglike gevoel vas las wat ek net nie kan laat gan nie.

Ek het geen kapasiteit oor om hulp te bied vir mense wat gekies het om in my ou vertrapte voetspore te stap nie. Hulle  wat nou antwoorde soek op vrae wat ek lankal afstand van gedoen het.

Ek voel die laaste wasems wat my leemte vul ontsnap…my vingerpunte maak skaars kontak. Wie is die vreemde mense wat so gereed staan om te maak asof hulle omgee?

Al wat in my rond maal is die woorde wat ek nie kan uiter nie. Ek voel teleur gesteld in soveel mense, wees onbewegend in wat jy se en doen, ‘n rots in wie jy is. Die see waarin jy rond wieg maak my naar en ek verkies vaste land. My voete wil grond voel en wil nie heeltyd herstel van die aardskuddings wat jou onvastigheid veroorsaak nie.

Advertisements

2 thoughts on “Leeg

  1. On Mon, 20 Jun 2016 at 5:37 PM, Lyrics and Chocolate wrote:

    > Lyrics and Chocolate posted: ” Ek voel vanaand baie leeg. Dis n vreemde > gevoel, een sonder emosie maar een wat terselfde tyd verdrink in emosie. Ek > skryf nie in Afrikaans nie, dis moeilik wat ek kry te min oefening…ek het > al vergeet watter woorde die leemtes moet vul. Ek kan nie ” >

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s